2 Samuel 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het teruggegaan en hy het by die Jordaan-rivier aangekom. Die mense van Juda het na die stad Gilgal gekom om die koning te ontmoet en om hom oor die rivier te help.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:10-24