2 Samuel 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het vir Absalom gesalf om oor ons te regeer, maar Absalom het gesterf in die oorlog. En nou, hoekom doen julle niks om die koning te laat terugkom nie?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:8-16