2 Samuel 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir Joab en Abisai en Ittai gesê: “Julle moenie die jongman Absalom seermaak nie.”Al die manne het gehoor wat die koning vir al die offisiere gesê het oor Absalom.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-8