2 Samuel 18:32 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning vir die Kussiet vra of dit goed gaan met die jongman, met Absalom, het die Kussiet gesê: “Ek hoop dat dieselfde wat met die jongman gebeur het, ook sal gebeur met die vyande van die koning en met almal wat opstandig was teen jou.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:29-33