2 Samuel 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Agimaäs het gesê: “Dit maak nie saak nie, ek wil hardloop.”Joab sê toe: “Goed, jy mag hardloop.”Agimaäs het op die pad langs die Jordaan-rivier gehardloop, en hy het by die Kussiet verbygegaan.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:18-25