2 Samuel 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Joab die ramshoring geblaas, en die manne het opgehou om die manne van Israel te volg en te jaag, want Joab het sy manne laat terugkom.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:13-18