2 Samuel 17:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jy ken jou pa en sy manne. Hulle kan goed veg en hulle is nou so kwaad soos ’n beer-wyfie in die veld wanneer iemand haar kleintjies doodgemaak het. Jou pa is ’n man wat baie weet van oorlog, hy sal nie by die ander mense slaap nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:1-16