2 Samuel 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal by hom kom wanneer hy moeg en moedeloos is, en ek sal hom groot laat skrik. Al die mense wat by hom is, sal vlug. Dan sal die koning alleen wees, en ek sal hom doodmaak.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:1-6