2 Samuel 17:16 Bybel vir Almal (ABA)

Gusai het gesê Sadok en Abjatar moet vinnig vir Dawid ’n boodskap stuur en vir hom sê: “Jy moenie vannag by die Jordaan-driwwe slaap nie, jy moet deur die rivier gaan. As jy dit nie doen nie, dan sal Absalom se mense jou daar kry en hulle sal jou en die mense by jou almal doodmaak.”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:15-24