2 Samuel 17:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal almal bang word, ook die manne wat so dapper soos ’n leeu is, want al die Israeliete weet dat jou pa en die manne by hom goed kan veg.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:6-12