2 Samuel 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning vir Siba vra waar sy meneer is, sê Siba: “My meneer? Nee, hy is in Jerusalem. Hy dink die leiers van Israel sal hom vandag koning maak, soos sy oupa Saul was.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:2-8