2 Samuel 16:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Abisai en al die amptenare gesê: “Onthou, my eie seun wil hê ek moet sterf, daarom moet julle nou hierdie man van die Benjamin-stam los. Hy vervloek my omdat die Here gesê het hy moet dit doen.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:5-19