Want toe ek in Gesur, in die land Aram, gewoon het, het ek ’n gelofte gemaak. Ek het belowe dat ek in Hebron offers sal gaan bring vir die Here as Hy my laat terugkom na Jerusalem.”