2 Samuel 15:21 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ittai het vir die koning gesê: “So seker soos die Here lewe en so seker soos Meneer die koning lewe, ek wil wees op dieselfde plek waar Meneer die koning is, dit maak nie saak of ek sterf en of ek lewe nie.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:20-24