2 Samuel 15:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning en sy hele familie het toe begin loop en hulle het uit die stad gegaan. Hy het tien van sy byvroue daar laat bly om die paleis op te pas.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:7-23