2 Samuel 14:29 Bybel vir Almal (ABA)

Absalom het vir Joab laat weet dat hy vir Joab na die koning toe wil stuur, maar Joab wou nie na Absalom toe kom nie. Absalom het weer laat weet, maar Joab wou nie kom nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:23-33