2 Samuel 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Joab stuur toe iemand na die stad Tekoa en hy laat haal ’n wyse vrou wat daar gewoon het. Hy het vir haar gesê: “Jy moet asseblief huil en treur en rouklere aantrek, jy moenie olyf-olie aan jou smeer nie, en jy moet wees soos ’n vrou wat aanhou treur oor iemand wat dood is.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:1-12