2 Samuel 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die koning: “Wanneer iemand met jou praat oor hierdie ding, dan moet jy hom na my toe bring. Ek sal seker maak dat hy jou nie weer pla nie.”

2 Samuel 14

2 Samuel 14:9-14