2 Samuel 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

Tamar het ’n lang rok aangehad, die rok het moue gehad. Prinsesse wat nog jongmeisies was, het altyd dit aangetrek. Amnon se bediende het haar uitgestoot buitetoe en hy het die deur toegemaak agter haar.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:16-25