2 Samuel 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar sy het vir hom gesê: “Nee, my broer, jy moenie vir my verkrag nie. So iets is verkeerd, Israeliete mag dit nie doen nie. Moenie hierdie slegte ding doen nie.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:2-19