2 Samuel 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Later het daar iets gebeur. Dawid se seun Absalom het ’n mooi suster gehad, haar naam was Tamar. Amnon, ’n ander seun van Dawid, was verlief op Tamar.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-4