2 Samuel 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het sy vrou Batseba getroos. Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Sy het ’n seun gekry, en Dawid het hom Salomo genoem. Die Here was lief vir die kind.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:23-31