2 Samuel 12:21 Bybel vir Almal (ABA)

Sy amptenare vra toe vir hom: “Hoekom doen jy dit? Toe die kind gelewe het, het jy gevas en gehuil. Maar nou is die kind dood, en nou staan jy op en jy eet.”

2 Samuel 12

2 Samuel 12:12-31