2 Samuel 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Dawid vir Urija gesê: “Gaan nou huis toe en was jou voete.”Toe Urija uit die paleis gaan, het die koning vir hom ’n present gestuur.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:6-14