2 Samuel 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het iemand gestuur om uit te vind wie die vrou is. Dit was Batseba, die dogter van Eliam. Batseba was die vrou van Urija die Hetiet.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-9