2 Samuel 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die boodskapper het vir Dawid gesê: “Regtig, die manne was baie sterker as ons. Hulle het uitgekom om ons aan te val in die veld, en ons het teruggeveg tot by die poort.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:17-27