2 Samuel 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe neem Ganun die amptenare van Dawid en hy laat die helfte van elke amptenaar se baard afskeer. Hy het ook hulle klere laat afsny by die heupe, en toe het hy hulle laat gaan.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-8