2 Samuel 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Arameërs het weggevlug van die Israeliete. Dawid het die manne op 700 oorlogkarre doodgemaak, en ook 40 000 manne op perde. Sobek, die hoof van die leër, het ook gesterf.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:13-19