2 Samuel 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

en op die derde dag het daar iemand gekom uit die kamp van die manne van Saul. Die man se klere was geskeur en daar was grond op sy kop. Toe hy by Dawid kom, het hy laag gebuig en hy het op die grond gaan lê.

2 Samuel 1

2 Samuel 1:1-7