2 Samuel 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het na hom toe gegaan en ek het hom doodgemaak, want ek het geweet hy sal nie lank lewe nie omdat hy in sy spies geval het. Ek het die kroon op sy kop en die armband aan sy arm geneem en ek het dit hiernatoe gebring vir Meneer.”

2 Samuel 1

2 Samuel 1:6-11