2 Kronieke 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Salomo het 200 groot skilde laat maak van goudplate. Hulle het 600 sikkels goud vir elke skild gebruik.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:14-23