2 Kronieke 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Salomo het gesê die Israeliete mag nie slawe word nie. Hulle was sy soldate en die offisiere van die soldate op die oorlogkarre en die perde.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:1-16