2 Kronieke 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, hierdie tempel wat nou so hoog is, sal elkeen laat skrik wat hier verbykom. Hy sal vra: ‘Hoekom het die Here dit gedoen? Hoekom het Hy hierdie land en hierdie tempel so gestraf?’

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:12-22