2 Kronieke 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

So het Salomo die tempel en die paleis klaar gebou. Hy het alles goed gedoen wat hy in die tempel en in sy huis wou doen.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:4-14