2 Kronieke 6:41 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, Here God, moet U kom na die plek waar U wil wees, U en die kis wat vir almal wys dat U sterk is. U priesters moet altyd vertel dat U ons sal red, en die mense wat in U glo, moet altyd bly wees oor die goeie dinge wat U gee.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:36-42