2 Kronieke 6:37 Bybel vir Almal (ABA)

Maar u volk sal miskien hulle lewe verander daar in die land waar hulle gevangenes is en hulle sal weer na U toe kom en tot U bid in daardie land en sê: ‘Ons het sonde gedoen, ons het verkeerde dinge gedoen, ons is skuldig.’

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:27-42