2 Kronieke 6:29 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet U asseblief luister wanneer iemand of u volk Israel bid en soebat, U moet luister wanneer elke persoon sy hande uitsteek na hierdie tempel en sê wat met hom gebeur het.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:25-36