2 Kronieke 6:27 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet U asseblief in die hemel luister en U moet u dienaars en u volk Israel se sonde vergewe. U moet iets doen om hulle te help, U moet reën gee op die land wat U vir u volk gegee het. So sal U vir hulle leer om reg te lewe.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:19-37