2 Kronieke 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Luister wanneer u dienaar en u volk Israel bid en soebat terwyl hulle na hierdie plek kyk en bid. En wanneer U dit hoor in u woonplek, die hemel, vergewe dan ons sonde.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:11-29