2 Kronieke 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Salomo voor die altaar van die Here gaan staan. Hy het voor die hele volksvergadering van Israel gestaan en hy het sy hande uitgesteek.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:3-15