2 Kronieke 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Daarna het Salomo gesê: “Here, U het gesê U wil in ’n plek woon waar niemand U sien nie.

2. Ek het nou vir U ’n tempel gebou om in te woon, ’n huis waar U altyd kan woon.”

3. Toe kyk die koning na die hele volksvergadering van Israel wat daar staan. Hy het hulle gegroet

2 Kronieke 6