2 Kronieke 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die waterbak se rand was een sesde el dik, en die rand was soos die rand van ’n beker. Die rand het gelyk soos ’n lelieblom. Die waterbak het 3 000 bat water gehou.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-6