2 Kronieke 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Onder teen die waterbak was daar beelde van beeste. Daar was tien beeste op elke el. Die beeste was in twee rye, en hulle het dit ook gemaak van brons, soos die waterbak.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:2-4