2 Kronieke 4:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die skêre, die bakke, die panne en die vuurbakke was ook alles van skoon goud. Die ingang van die voorste kamer, die binnedeure na die hoog-gewyde kamer en die deure van die voorste kamer was alles van goud.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:14-22