2 Kronieke 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram het potte en grawe en bakke gemaak. Hy het die werk klaargemaak wat hy vir koning Salomo by die tempel moes doen.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:7-20