2 Kronieke 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het goue spykers gebruik, en dit het 50 sikkels geweeg. Hy het ook die bo-kamers se mure laat toemaak met goudplate.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:6-14