2 Kronieke 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het begin om die tempel in Jerusalem te bou op Moria-berg. Die Here het daar aan sy pa verskyn. Salomo het die tempel laat bou op die plek wat Dawid gekoop het. Dit was die dorsvloer van die Jebusiet Ornan.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:1-10