2 Kronieke 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet ook vir my sederhout, sipreshout en jenewerhout van die Libanon-berg stuur, want ek weet jou werkers weet hoe om Libanon-bome te kap. My werkers sal saam met jou werkers werk.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:4-15