2 Kronieke 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het vir koning Hiram van Tirus ’n boodskap gestuur. Hy het gesê: “Jy het vir my pa Dawid sederhout gestuur sodat hy vir hom ’n paleis kon bou om in te woon.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:1-12