2 Kronieke 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiram van Tirus het vir Salomo in ’n brief geantwoord. Hy het geskryf: “Die Here is lief vir sy volk. Daarom het Hy jou koning laat word oor hulle.”

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:7-18